Liewe maatjies,
Hoe gaan dit? Hier lekker! Ons het sommervakansie! Ons geniet dit, maar ons het ook hartzeer. Hartzeer? Ja, ons het afskeid geneem van die skool. Ons is baie jammer daaroor.
Ons het gesê dat ons hierdie dag een baie lange blog sal skrijf. Daar gaan ons, gaan julle lekker met ons mee?
Ons sal begin by maandag. Maandag was een af dag. Ons het nie skool toe gegaan nie, ons het dankdag gehou. In die môre is ons kerk toegegaan. In die middag het ons lekker opgepas op die kinders by die huis.
Ons het dit baie geniet. Die kinders syn baie skattig. Ons is lief vir die kinders. Ons het vanalles gedoen, geren, gespeel, ons het bootjies gemaak en die saam met die kinders in bad gedoen. Ons het dit geniet!
Dinsdag weer lekker skool toe. Ons is baie lief vir die skool!! Ons het begin met die voorbereidings vir die Koninginnedag. Die Koninginnedag is ook ons afskeid. Ja, donderdag is ons laatst skooldag. Ons is baie jammer daaroor. Ons wil nie glo nie. Ons wil bly!!! Die onderwysers wil vir ons een belt (riem) koop en ons aan die hek vastbind. Ons het daarin toegestem. As ons nie aankom nie op 26 Mei, dan weet julle ons is op skool aan die belt.
Woensdag ging ons weer skool toe. Weer is ons baie besig met die voorbereidings. Ons maak kaartjies en ons set die speletjies gereed. In die middag gaan ons pannenkoeks bak.
Ons gaan nie met die combi mee nie. Ons bly. Stapels en stapels pannenkoeks word gebak. Tussendoor het ons lekker gesmul! Aan die eind sag ons nog rooier dan die pannenkoeks. Ons het die speletjies klaargeset en toen het ons huis toe gegaan.
In die aand het ons nog baie hard gewerk! Ons het die spel vir die bestuur gemaak en een sjek met die sponsorbedrag. Ons het baie laat bed toe gegaan. Hoe laat? Half 1! Is dat nie laat nie? En julle moe nie vergeet nie dat die klokkie die volgende môre om half 6 het gelui. Julle verstaan, ons is baie moeg en dat op ons afskeidsdag.
De afskeidsdag, 30 april 2009, Suid-Afrika.
Die son skijn, die lug is blou. Een heerlike dag! Drie tasse, een tertboks, vlaggetjies, die tweeling is met ons mee en natuurlik, ons het nie vergeet nie, die filmcamera en fototoestel! Ons gaan direkt aan die slag. Ons moet nog baie goeters doen. Ons gaan eerst die sjek klaarmaak. Dan gaan ons lekker koffie drink! Na de koffie vinnig naar die rubyveld. Ons gaan die speletjies klaarmaak en die vlaggetjies ophang. Ons het vir die leerders een 6-kamp gemaak. Net soos die speletjies in Holland met die Koninginnedag. Ons moet vinnig wees, om half 10 moe alles klaar wees. Ons gaan dan nog met die onderwysers een spelletjie speel. Gelukkig luk ons dit. Na baie heen en weer geren staan alles gereed. Die vlaggetjies hang op, die spelletjies staan klaar, alles wag nog vir die kinders! Maar eers die spel met die onderwysers…
Hard gelag uit die personeelskamer. Dit lyk soos ’n kippehok! Wat is hier aan die hand? Alle onderwysers het ’n kroon op hulle kop. ’n Kroon? Ja, ’n kroon! Op die kroon, staat ’n naam. Kyk maar mee, by meneer Gert sien ons Zuma op syn kop staan,
by Ria, Amos, de tuinboy, by Mirjam, Annemarie, by Janine, Gert, by Ina, Marianne en by Lizette staat Willem op haar kop! Die onderwysers weet self nie wie hulle op die kop het nie, maar hulle sien dit wel by elkaar. Hulle lag baie hard hierom! Die onderwysers moet raai wie op hulle kop staan. Eerst gee ons ’n tip, sodat hulle ’n bitjie kan weet in welke rigting hulle moe dink. Zuma hang graag op straat, Annemarie het ’n rooi-met-wit-geruite rok, willem is behulpzaam, Marianne mag wel alles weet, maar nie alles eet nie, by Gert dink ons aan kos, en by Amos dink ons aan bruuntjies. Dan mag alle onderwysers een vra stel, waarop ons alleen ja of nee kan antwoord. Als al die onderwysers goed het geraai, kry hulle almal lekker een stukkie tert, gebak door ouma Nap, mmm…. Die onderwysers en ons het dit baie geniet!
Als die klokkie lui,
staan alle kinders gereed om rugbyveld toe te gaan. Een lange ry leerders vertrek, op na die spelletjies!
Ons leg al die 6 spelletjies aan die leerders uit, sodat hulle weet, wat hulle na nou moe doen. Die leerders het baie lus vir die spelletjies. Die kleuters is in 2 groepe verdeel en graad 1 t/m 6 is in 4 groepe verdeel. By elke groep is ’n onderwysers om die leerders te help.
Als die simbale teen elkaar slaan, kan die leerders start.
Doe julle best!
Ook onse kameraman is aanwesig, willem! Hy film al die leerders, soms selfs met 2 kamera’s tegelyk.
Kom, laat ons by al die spelletjies een kykje neem. Eerst by die kleuters.
Hulle moet eers blik gooi. Soms help de wind hulle ’n bitjie, dan het hulle weer wat meer punte. Hulle moet met ’n boontjiessak die bekers omver gooi, hulle kan dit al goed hoor. Kyk, dat seuntjie het amper al die bekers omgegooi. Hy is slim, nè!
Aantrek en hardloop… dat gaat mos baie goed! Twee seuntjies verander in dogtertjies. Een baret en een jurkjie aan. Skattig!! So hardloop die seuntjies naar die streep en dan weer vinnig terug startstreep toe. Oulik!! Die leerders doen baie hulle best!
Hardloop met water. Twee emmers, twee bekers, twee kinders. Vul die beker en hardloop vinnig soontoe naar daardie emmer en gooi daar julle beker leeg. Ons sal bitjie kyk wie die vinnigste is en wie de meeste water het. De leerders loop baie hard!! Wie gaan win??? O daardie dogtertjie is mos vinnig nè! Sy gaan win, dink julle nie? En ja, sy is als eerste oor die streep! Baie geluk! Sy kryg drie punte.
By die volgende speletjie sien ons twee fietstjies vinnig oor die gras ry. Hulle moet vinnig om die pionnetjies!! Fietsry maar!!! O by daardie dogtertjie val die pionnetjies om. Sy was die pad kwyt. Vinnig weer verder ry! Mooi ry, nè!
Donkie plak (ezeltje prik). Plak sy stert op die kolletjie. Waar is die kolletjie? Op syn kop? Nee, op syn boude (billen). Een theedoek vir jou oë sodat jy niks kan sien nie. Drie rondjies draai en ons kyk waar jy die stert plak. Ons is baie nuuskierig. Goed so!!! Jy is slim!!! Amper op die kolletjie. Twee punte vir jou!!! Baie goed!!!
Ons gaan lekker bal gooi. Gaan julle mee kyk hoe ons bal gooi? Ons kan baie goed bal gooi! Kyk mooi, nè! Joehoe amper in die emmer. Die volgende is raak!!! 4 balle in die emmer! Baie goed!!! Jy het lekker bal gegooi. Jy kryg 4 punte.
Het julle lekker speletjies gespeel saam met die kleuters?? Het julle dit baie geniet? Dan gaan ons naar die groot kinders, soontoe. Gaan julle lekker saam of is julle al moeg?
Kom ons sal by die eerste groepie aansluit.
Hulle gaan lekker spykerpoep. Hulle kry een toutjie om hulle lyf met daaraan een spyker. Hulle moet die spyker in een bottel (fles) kry. Hoe gaan hulle dat doen? Ons sal een rukkie kyk. En ja hoor, daar gaat een leerder sagies benee toe met syn boude. Die spyker is amper in die botteltjie. Goed so!!!! Hys in die bottel!! Jy kry drie punte hoor!
Kyk daardie leerders!!! Wat doen hulle?
Hulle ry met een kruiwa. Hulle doen kruiwaresies. Dis nie moeilijk nie! Nie moeilijk?? Kyk mooi, hulle het een blinddoek om hulle kop! Hulle moet de kruiwa bestuur met een blinddoek voor. Die leerder die in die kruiwa sit moet sê welke rigting sy maatjie moe ry. O kyk naar hierde seun. Hy ry glad nie goed nie. Hy ry glad die foute rigting. Gelukkig help die tannie hom. En kyk nou, hy het amper gewin!
Kom ons kyk gou gou by die lepelresies. Lepelresies?? Eigentlik wel, maar daar was mos baie wind en al die balle val van die lepels af. Dat is nie lekker nie! Ons het besluit dat hulle met een denneappel op hulle kop moet loop, sonder daarby hulle hande te gebruik. Sien julle hoe voorsigtig hulle loop?? Sy doen baie goed hulle best, nè!
O kyk nou daar soontoe. Die leerder is glad nat. Hoekom? Die blaadjie met beker het omgeval. Ja, hulle moet een dienblad vol met bekers water naar die oorkant breng. Dit moet hulle nie alleen doen nie. Dit moet hulle in een ry van drie doen. Hulle moet die blad met die beker oor hulle kop agter toe gee. Dit is soms wat gemors, want as die blad val dan is jy mos baie nat! Gelukkig is die weer lekker!!! Die son skyn mooi!
Kom ons kyk daar by die lijntjie tusse die pale. Wat doen die leerders?? Ons sal een bitjie kyk. Hulle oë is toe met een blinddoek. Hulle hande is op die rug. Hulle moet lekkers hap. Regtig Hollandse spekkies hange aan een toutjie. Dit is glad nie makkelik nie om die met jou oë toe op te eet. Maar die kinders is mos baie slim, hulle kan dit!! Sien julle? Die seun hap en hap maar hy kry die spek nie in syn mond nie. Na een rukkie het hy die spek tog in syn mond. En hy het selfs gewin!!! Ons handklap vir die seun! Baie knap, nè!
Dan die laatste speletjie. Hulle doen hierdie selfde speletjie as die kleuters. Trek aan en hardloop. Ons sien al die leerders met ons jurk aan oor die veld hardloop. Sien julle die witte jurk met die streepjies? Die van Marianne. Sien julle die zwart jurk met die streepjies? Dat is Annemarie se jurk. Nog een pet op en hardloop maar!!! Sien jullie die seun en die dogter bakkelei oor die jurke? Ze wille allebei die makkelike jurk aantrek. Ach die onderwyser gryp in. Na een rukkie ren die leerder oor die veld. Kyk die dogtertje het gewin!! Baie slim, nè!!
Ons het nou al die speletjies gehad. Dit was baie lekker, nè? Ons gaan nou een rukkie rust van al die speletjies! Ons gaan in een mooi ry terug naar die skool se plein toe.
Ons gaan daar lekker koeldrank drink en tjips eet. Ons smul. Sien julle die baie groot sakke op hierdie prentjie?
In die tussenstyd wor in die kombuis die pannenkoeken warm gemaak. Ja het is al byna tyd vir eet. Die kinders speel lekker op die skool se plein. Wanneer die pannenkoeken warm is word hulle uitgedeel aan die kinders. Maar eers zing ons nog die Wilhelmus. Baie baie mooi, die Hollandse volkslied uit die Afrikaanse kinder monde. Ons sing voor die Hollandse vlag! Net regtig Koninginnedag. Nu gaan ons lekker pannenkoeken eet. Die kinders en die onderwysers smul! Ook die bestuur is gekom. Hulle smul ook van die pannenkoeken. Dit is regtig lekker. Die onderwysers het nou vir een rukkie pause. Ons gaan vinnig saal toe om daardie voorbereidings reg te maak. Ons skrijf vinnig een gedig vir die onderwysers, ons set die stoele klaar en ons repeteer ons praatjie. Of ons al een bitjie zenuwagtig is? Een klein bitjie wel hoor!! Maar dat maak nie saak nie. Alles sal reg kom!
Om half 1 lui die klokkie. Al die kinders kom saal toe. Ook die onderwysers en bestuur is aanwesig. Ons het een baie groot verrassing!! Al die onderwysers en die bestuur weet van niks nie. Alleen Ria van die administrasie weet wat te wagte sta.
Eers word die winners van die speletjies bekend gemaak. Uit elke graad het 1 leerder gewin en kryg as prys een lekker sakkie sweeties. Handklap julle even mee vir die leerders??
Daarna sê ons dankie vir die onderwysers met hierdie gedig:
Toen ons hier vir die eerste keer kwam
Was ons nog erg tam
Maar door julle voelden we ons gou thuis
Altyd pret in die personeelskamer of kombuis
We lagen soms echt in een deuk
De stage hier in Suid-Afrika was baie leuk
Janine heeft ons begeleid
Dat koste haar wel wat tijd
Tijd kon ze voor ons altijd maken
We praatten niet alleen over onze taken
Bij alle onderwyzers konden we terecht
Ons het dit waardeer, dit meen ons oprecht
Ria werkte zich voor ons in het zweet
Ja ook zij stond altijd voor ons gereed
Ons het deze stage echt baie geniet
Het doet ons dan ook baie verdriet
We moeten nu bij jullie weg
Dit is regtig pech
In één ding zullen we ons niet vergissen
Ons sal jullie baie missen
BAIE DANKIE VIR ALLES!!!
Die onderwyzers het dit gewardeer! Hulle het dit baie oulik gevind. Hulle presentjie kom nog, want ons gaan met hulle temping bowl speel en eet. Ons het baie lus vir dit!!
Daarna mag die bestuur naar voor toe kom. Ons sê dankie vir hulle, dat ons op hierdie skool het stage mag loop. Ons het vir hulle nog een groot verrassing. Ons het nou die sponsorbedrag oorhandig. Maar hulle kryg dat natuurlik nie somaar nie. Ons het baie werk gehad om al die geld by elkaar te kry. Hulle moet vir ons een aantal vrae beantwoor. As hulle een vraag goed beantwoor he, dan kom daar een leerder na vore toe met een nommer van die bedrag. Ons het baie moeilik vrae. Ons sal een paar van hierdie vrae vir julle stel:
Haal al die leerders wat met die D begin naar vore toe. Praat 1 minuut oor een 10 centje. Noem onze doopname. Raadsels soos: wat blyf heet in die koelkast (sambal), wat was die hoogste berg op aarde voordat die Mount Everest ontdekt werd? (de Mount Everest, maar hy was nog nie ontdek nie) en een boer die naar de markt ga met zes zeven en acht koeien. Hij verkoop er twee, hoeveel blyf daaroor? (dat lig daar maar net aan wat hy verkoop, twee zeven of twee koeien of een zeef en een koei) en ga so maar deur. Het was baie oulik! Die bestuur het baie goed hulle best gedoen. Na een rukkie stonden daar 7 leerders op die verhoging. Het volgende kon jy lees daar: 0000 ZAR.
Daar ontbreek nog één nommer. Die belangryste nommer. Die bestuur was baie nuuskierig. Toen die laatste leerder naar voren toe kwam met die nommer was die spanning om te sny. Sy hou die getal nog omgekeer en toen sy op die verhoging sta het sy die nommer omgekeer. En daar… en daar… daar kwam die bedrag. Die bestuur en die onderwysers het baie goeters uitgeroep, ‘Joeh dis baie!! Genugtig soveel?? Baie dankie!!!’ Hoeveel het was??? 50.000 ZAR!!!!! Dis mos baie geld, nè.
Ons reken met een koers van 12 dus dat is € 4200. Die bestuur was baie baie bly!!! ‘Ons het daar nie woorde vir nie!! Ons kan nou al die skootrekenaars (laptops) koop!!’ Almal sing vir ons: ‘Ons sê, baie, baie dankie, ons sê baie baie dankie vir die baie geld!’ Dit was regtig mooi om te hoor. Ons kan hierdie woorde verstaan: ‘Het is beter te gee dan te neem’. Die bestuur het baie dankie vir ons gesê.
Ons wil die woorde oorbreng naar jullie die ons gehelp het! Ons wil vir al die sponsorbesighede (sponsorbedrijven) baie dankie sê vir al die geld dat hulle vir die Rehobotskool geskenk het. In die bysonder wil ons ook van hieraf vir Jan Luteijn baie dankie sê vir al die sweets die hy ons goedkoop gelever het. Ook wil ons vir Skoenenhuis Cottelli baie dankie sê. Hulle was ons hoofdsponsor. Verder wil ons die andere mense die geld geskenk het of ons en die Rehobotskool gehelp het baie dankie sê. Jullie kan op hierdie foto’s sien hoe bly hulle met die geld is. Dit is seker die moeite werd gewees om deze akties op te set. Baie baie dankie almal hoor!!!!!!
Die bestuur en die onderwysers het ook ons nog bedank vir die baie goeters die ons gedoen het. Ons het een pragtig Bybel gehad in die Suid-Afrikaanse taal. Ons is daar baie gelukkig mee. Ook het ons van die onderwysers een mandjie gekry met daarin Afrikaanse goeters soos Amarula, biltong, droë wors en chocolade. Baie oulik!!! Daarna was het vir ons regtig vakansie. Ons het nog op die skool gebly om al die goeters van Kuns op te ruim. Ons het baie hartzeer oor die afskeid. Ons wil nie weg nie. Ons gaan dinsdag weer skool toe. Ons gaan die poppenhuisie afmaak. Ons hoop julle daar meer oor te vertel as die sover is.
Willem, hy is ook in die bestuur, het nog baie dankie vir ons gesê. Onder die ete was hy nog steeds stil van die grote bedrag.
Jy raai nooit nie wat ons na die eten het gedoen nie. Wat dink jy?? Lekker onder die stort (douche) gestaan? Nee, regtig nie. Ons het ons naggoeters aan getrek en ons bed in gekruip. Ons was baie baie moeg. Hoe laat dink julle ons lag in die bed? Skrik nie, 7 uur lag ons op één oor. Ons het baie baie lekker die klokkie rond geslaap. Die volgende môre om half 8 wer ons weer wakker. Dit was een baie lekker naggie, nè!
Vrydag. Ons het eers lekker onder die stort gestaan. Ons het een lekker rustig daggie gehad. Ons het een film gemaak van die Koninginnedag. Die is regtig baie oulik geword. Ons het geniet om die dag weer te sien op hierdie film. In die aand het ons lekker Catan gespeel. Nie somaar een rukkie nie, nee ons het tot kwart voor 12 gespeel. Dit was vir die eerste keer met een uitbreiding. Dit was lekker maar baie moeilijk! Ons kruip moeg in ons bedjies.
Saterdag, winkeldag. Om kwart oor 8 staan ons al in die winkelsentrum. Ons moet almal presentjies koop vir die afskeid. Vir sommige mense is dit baie moeilik om een presentjie te bedenk, maar om half 3 het ons al die presentjies. Ons is baie goed geslaag!! Ons is baie moeg!! Alweer?? Ja, maar dit was een baie lekker dag.
Sondag was ons kerk toe gegaan. In die môre was ons in Pretoria en in die middag was ons in Randburg. Die sondag was een baie rustig dag. Dit was baie lekker. In die middag doen ons altyd een middagdutjie. Baie lekker, nè?
Maandag, ons eerste regtige sommervakansiedag. Sommervakansie? Ja ons het!! Lekker uitslapen, nè? Nee man! Ons het vroeg opgestaan. Om half 7 lui die klokkie. Na die onbyt wag ons vir Willem. Ons gaan Randfontein toen. Hoe kom? Lekker daggie weg? Nee glad nie! Ons gaan paspoort verleng. Ons kan in hierdie land tot 11 mei bly, maar dan is ons nog van die vakansie aan het geniet. Dus dan nog maar een stempel daarby, maar dat ga nie somaar nie. Ons kom daar by die gebou. Dit is een baie oud en sies gebou. Regtig Afrikaans sê Willem. Dat maak nie saak nie hoe die gebou daaruit sie. Ons gaan naar die plek waar ons nog een rukkie moe wag. Dan kom ons by die balie. Daar sit een vrou en ons sê waarvoor ons kom. Dan blyk dat Willem nie die goeie papiere het nie, hoewel hy van te vore gevra het wat se papier hy nodig het. Ons kan terug huis toe. Regtig Afrika! As Willem die goeie papiere het saamgevat kan hy soontoe gaan. Gelukkig, ons kan by die huis bly. Gelukkig het dit Willem nou geluk! Oor twee weke moet ons terug kom met ons paspoorts en kry ons een stempel.
By die huis het ons lekker gedigies gemaak. Ons het lekker buiten gesit, by die swembad. Dit was regtig mooi weer! Die son skyn baie lekker! In die môre is dit bai koud, maar in die middag is dit baie lekker. Hoe kom het ons gedigies gemaak? Ons wil in die aand die presentjies vir die Napjies gee! En daar hoor natuurlik een gedigie by. Dis namelik ons laatse daggie in hierdie huis. Nog 1 naggie en dan gaan ons een huisjie verder slaap.
Ondertussen het ons lekker met die tuinboy gesels (gepraat). Hy is nog maar 16 jaar. Hy is baie oulik en syn naam is Pardon. Pardon?? Ja, pardon! Ons sê hier gelukkig nie pardon as ons een boer laat nie, maar ons sê dan ‘skuus mense’. Verder hierdie dag het ons aan die web-log bestee. Julle verstaan nou hoekom die web-log is so lank. In die aand het ons die presentjies voor die Napjies gegee.
Hulle was daar baie gelukkig mee! En ons merk weer: ‘Dit is baie beter om te gee dan te neem!’ Ons is baie jammer dat ons môre hierdie mense moet verlaat, maar ons sien baie uit naar de koms van die pa en ma van Annemarie. Ons sal nog een rukkie gaan kuieren by die Nappen.
Het julle lekker gelees? Kan jullie dit Afrikaans een bitjie verstaan? Ons hoop so! Ons wil een vertaling gee, maar nie nou nie. Ons gaan nog even een bitjie die kamer opruim en dan lekker bed toe. Môre gaan ons lekker skool toe om die poppenhuis af te verf. Dinsdagaand kom die vader en moeder van Annemarie. Ons het lus vir dit. Woensdagaand gaan ons lekker met die onderwysers uit. Ons weet nie of ons nog veel op hierdie web-log kan skryf nie, maar julle moe nie worrie nie, ons sal aan julle dink! Ons sal probeer nog van ons verhale te skryf, dus lekker kyk op die web-log vir nuus.
Liewe groetjiesMARIANNEMARIE